. |
CHASA Bekwaamheid Haelgeweer Praktiese Eksamen |
. |
All |
Hierdie eksamen is 'n voorvereiste om die CHASA Bekwame Haelgeweerjagter Act Id 2111, te verwerf en moet met 66% of meer geslaag word on suksesvol daarvoor te kwalifiseer. Hierdie is nie 'n amptelike skiet dissipline nie maar mag op skietdae aangebied word op skietdae en skuts mag soveel deelneem as wat hulle wil om hulle puntetelling te verbeter.
|
|
ActivityID | 2303 |