DIE Sets
.458 LOTT: 1 x RCBS (3 die set) @R350 Nuwe prys per DIE is om en by R650
.458 Win Mag: 1 x LEE (3 die set) @R200
.416 Rigby: 1 x Lyman (2 die set) @R350
.243 Win: 1 x Lyman (2 die set) @R350
30-06: 1 x Lyman (2 die set) @R350
Verskeie
1 x Lyman Reloading Press @ R500 Nuwe RCBS rockchucker (Press alleen is R2 050)
1 x Lyman Balancing scale @R250
1 x RCBS Bullet puller @R100
1 x Lee Hand Primer @R100
1 x Lube Pad @R50
1 x De-burring tool @R50
Neem die hele stel @R750
Punte
.416 Rhino – Monolithic Solids in 400gr - 28 van @ R200 Winkelprys R290/20
.416 Barnes X – Triple Shock in 350gr - 29 van @ R250 Winkelprys R750/50
.416 Barnes RN Solids (cannelured) in 350gr - 37 van @ R450 Winkelprys R900/50
.308 (30CAL) Hornady 110gr V-Max - 98 van @ R200 Winkelprys R380/100
Gelaaide Patrone
.416 Norma dop met solid punt (lyk soos) Barnes 350gr solid - 15 van @ R600 (met 22 spasie case guard) Norma dop alleen kos R40/dop!
.416 Norma dop met Barnes X Triple Shock 350gr - 45 van @ R1 800 (met 50 spasie case guard)
.416 Norma dop met solid punt (lyk soos) Barnes solid -50 van @ R2 000 (met 50 spasie case guard)
30-06 Gelaaide patrone – Lyk soos 180gr Hornady Interlocks - 24 + ongeveer 50 gebruikde dope @ R400 vir alles
As iemand al die .416 punte en gelaaide patrone wil vat, sal ek dit laat gaan vir R4000 met die DIE ingesluit.
Die pryse soos hier gelys is maar my skatting van die waarde –offers sal oorweeg word.
Kontak: Renier van de Merwe
Cell: 082 410 0599
E-mail: reniervdm@vceza.com