Mapungubwe is onder druk weens die mynbedrywighede wat onder verdagte omstandighede daar begin het.
BJV ondersteun die saak om verdere ontginning te staak en moedig almal aan om die petisie op die aksiegroep se webblad te teken.
Beskerm ons natuur en doen jou deel!
benruik die adres en teken jou protes aan: www.savemapungubwe.org.za