. |
Belynings Taakspan Administratiewe Vergadering |
. |
UITVOEREND |
DueDate | 2025-10-08 |
Agenda van die virtuele Belyningstaakspan vergadering gehou op 8 Oktober 2025 om 18:00
Verwelkoming:
Verskonings:
Teenwoording:
1. Uitvoerende dinee 2025
· 80 – 100 gaste
· Richard York spreker - Bevestig
· Honoris Signum toekennings – per e-pos voorgelê aan Tak Dagbesture (Uitvoerende Bestuur) vir evaluering en hantering
· Alle lede genomineer of kwalifiserend is genooi
· Voorstel: Om, soos met Intertak skietdae óf CHASA vergaderings die Uitvoerende Dinee aan takke te bied om die geleentheid aan te bied met Uitvoerend as administrasie sentrum vir lede erkennings/toekennings alleen
· Fondsinsameling veiling en raai-kompetisie:
- Horing lengte skatting van ‘n spesie
- Ammunisie kaliber skatting van 4 kalibers (Headstamps toegemaak)
- Groot deursigtige houer gevul met kurk proppe, skat hoeveelheid
- R10 per kans – 50% van inkomste uit individuele raaie gaan na wenner
- Veiling is daar slegs 1 x groot hout vleisbord, 2 – 4 Neem uit die Verlede Boeke tans.
2. Honoris Signum Nominasies
1. Tak oudit 2025
· Self-oudit vorm – Byvoegings/weglatings?
2. 2025 AJV
· Die AJV het 3 verkiesbare ampte:
- Voorsitter
- Tesourier
- President
· Aanstelling van ledebestuurstelsel ontwikkelaar/webmeester
· Alternatiewe lede erkenning waardigheid toekenning goedkeuring, indien ontwikkel: Beleid, kriteria, nominasie vorms
3. Bosberaad
· Magalies voorstel, enigste tak terugvoer: Hiermee Magaliesberg se terugvoer oor die bosberaad plek.
The Conclave Country Lodge
Kurumba Lodge
Pietersburg Lodge
Rede vir ons keuses is bloot die finansies daarvoor daardie plekke is baie meer bekostigbaar.
4. Grondwet wysigings
· Mini Bosberaad 31 Oktober – 2 November 2025 - Inkonka
5. WRSA Jaareind funksie
· Louw Booysen woon by op eie koste
6. SVR – Sportskiet Akkreditasie
7. Toegewyde Status numering
8. Hennie Golding – Ere Lidmaatskap & Nasionale Toekenning/Erkenning – Honoris Signum
9. Uitvoerende Bestuursvergadering 15 Oktober 2025
10.Uitvoerende Voorsitter en Webmeester/stelsel ontwikkelaar skeiding
Afsluiting
|
|
Facilitator | Hansie Botha |
Location | Virtueel |
ActivityID | 7484 |