Groot dank aan hierdie borge wat spesifiek jeens die groeperingskietdag geborg het.
Sonder hulle kon ons nie hierdie groot dag aanbied nie
Groot dank aan Daan Louw vir die pragtige eerste prys borgskap ter waarde van R15,500
Truvelo is known world wide as manufacturer of accurate barrels and has a reputation as designer and manufacturer of the finest small arms. The company is situated in Midrand, South Africa.