UITVOERENDE AJV
9 September 2023
Die President is herverkies vir die 2023 2025 termyn.
Baie geluk en dankie aan Johan Kapp
Vise-Presidente word jaarliks op die BJV Bosberaad aangewys.
Huidige Vise-Presidente:
Ander le Grange (Heel regs)
Jan van Blerk (Inlas)
Vanweë die vakatures wat ontstaan het is die volgende lede as Vise-Presidente geko-opteer:
Nico Wepener (Heel links)
Pieter Wentsel (tweede van regs)