Bosveld Jagters en Wildbewaring vereniging
BJV
Forgot Your Password?
Bosveld Jagters en Wildbewarings Vereniging
Exams
.
CHASA Toegewyde Jagter Praktiese Toets
.
All
 

NB: Hierdie is nie 'n skiet dissipline nie maar 'n Praktiese toets vir die bekom van die CHASA Bekwaamheids sertifikaat

JAGGEWEER / HUNTING RIFLE 1. Oefening: 200m : 3 skote. L� houding met enkel rus voor of sit/kniel houding met skietstokke. � 100m : 3 skote. Sit of kniel houding met skietstokke. � 50m : 3 skote. Staan houding sonder enige rus. 2. Re�ls:Slegs normale jaggewere, Enige kaliber,Teleskoop maksimum vergroting 12x, Jaggeweer band kan gebruik word. 3. Tellings soos op die figuur,Totaal: 9 skote x 5 maksimum = 45 punte. 4. Toekenning:slaag: 27 punte (60%). 5. Skietbalkies Voltal 45 - Goud 100 41-44 - Goud 35-40 - Silwer 27-34 - Bronz

NB: dis die ou CHASA 9 Skoot tabel, gebruik voortaan CHASA Bekwaamheids Praktiese Eksamen asb om data vas te lê, nie meer hierdie een nie

ActivityID 2302
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 015 2913820 Fax: 0862675365
executive@bushveldhunters.co.za
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 015 2913820 Fax: 0862675365
executive@bushveldhunters.co.za
BJV