Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kolegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle 'n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse.

Hierdie vergunning is slegs vir gelisensieërde Beroepsjagters, geregistreerde Veldgidse en Natuurbewaarders.

Hierdie Lid Tipe eindig op die verval datum van die geldige lisiensie of permit, tensy die hernuwing betyds ingedien word om die lidmaatskap te laat hernu vir die volgende termyn.

Beroeps Jagters moet nadat hulle Affiliaat Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai: 'n afskrif van die lid se GELDIGE Beroeps Jagters Lisensie onder UPLOAD DOC's. Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie vergunnings lidmaarskap te verhoed.

Veld Gidse en Natuurbewaarders moet nadat hulle Affiliaat Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai: 'n afskrif van die lid se GELDIGE Registrasie dokument van Departement Omgewingsake en Toerisme onder UPLOAD DOC's. Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie vergunnings lidmaarskap te verhoed.

NB! Kies EEN van die volgende opsies onder BEROEP op die elektroniese aansoek vorm om jou betrokke afslag te kwalifiseer: Beroeps Jagter óf Veld Gids óf Natuurbewaarder.

 

Here we respect the qualifications and knowledge of our colleagues in the tourism and wildlife conservation area by offering them an affordable option to, according to SA law, meet the necessary requirements regarding firearm licenses and dedicated statuses.

This membership option is for licensed Professional Hunters, Registered Field/Tour Guides and Nature Conservationists only.

This Member Type expires on the expiration date of the valid license or permit, unless the renewal is submitted in time to have the membership renewed for the next term.

Professional Hunters must, after selecting Affiliate Membership, upload the following documents in legible clear format to their MEMBER RECORD: a copy of the Member'S VALID Professional Hunters License under UPLOAD DOCs. This document must be updated before it expires to prevent suspension of this license membership.

Field/Tour Guides and Conservationists must, after selecting Affiliate Membership, upload the following documents in legible clear format to their MEMBER RECORD: a copy of the member'S VALID Registration Document from the Department of Environmental Affairs and Tourism under UPLOAD DOCs. This document must be updated before it expires to prevent suspension of this license membership.
 

NB! Select ONE of the following options under OCCUPATION on the electronic application form to qualify your relevant discount: Professional Hunter or Field Guide or tourist guide or Nature Conservationist.

Doen Aansoek As Affilliaat lid / Apply as Affiliate Member
 

Terug na Lid Tipe / Back to Member Type