Senior Lede wat uitstaande diens oor 'n tydperk vir die Tak gelewer het en in 'n spesifieke jaar uitsonderlik bygedra het word vereer met hierdie erkenning.

Meer as een opbetaalde lid kan hierdie erkenning in dieselfde jaar verdien.