ONS EERSTE ELAND TREKKING HET PLAAS GEVIND OP 6 MAART 2019 BY DIE IMPALA AAND.
BAIE GELUK AAN ONS WENNER: Hendrik Bonnema
Besonderhede oor die volgende trekking sal vir julle deur gegee word.
Baie dankie aan al ons lede wat deel geneem het en n bydrae gemaak het!