Groeperingkompetisie 2012
Jaggeweer - Hoofborg: Kranskop wapens
(1ste prys - CZ 308 Model 550 "Bull Barrel")
Boog
handwapen (Rand~ en senterslag)
.22 Geweer
EKSTRA: Travello 50 Browning & 4x4 hindernisbaan
Sien reels op meegaande dokument.
Ko-ordinate:
23°52'6.93"S 30° 9'55.79"E
Die wapen het 'n "Bull Barrel" en swart en grys gelamineerde hout kolf ....Pragtig
Verkoops Waarde: R15 500.00
Groot dank aan Daan enTeresa Louw van Kranskop Wapens vir hierdie groot prys
Groot dank aan hierdie borge wat spesifiek jeens die groeperingskietdag geborg het.
Groot dank aan hierdie borge wat ons deurlopend ondersteun en ons in staat stel om deur die jaar al ons aktiwiteite te kan aanbied.