BJV Pietersburg en Multirama Wapens (LA Sport)
bied aan:
Pro-Amm Groeperingskompetisie
op 27 Februarie 2010
te Pietersburg BJV skietbaan
Groot pryse te wen!
1ste prys 'n jaggeweer
Baie stalletjies van bekende vervaardigers
Kontak Nico Wepener BJV Pietersburg (083 407 4512) of Willie Cronje van LA Sport Pietersburg 015 297 0329
Reëls
Baie belangrike reëls wat nagekom moet word.
• Slegs bona-fide jaggewere sal toelaatbaar wees.
• Lope nie langer as 26 duim (661mm).
• Teleskoop nie sterker as 12 vergroting nie.(Moet afgeseël word vir dag).
• Loop dikte nie dikker as 22mm by kroon nie.
• Geen aanhangsels aan wapens nie.(Trompremme, knaldempers en fisiere(bisley skuts).
• Volledige stel reëls is beskikbaar.
• Alle reëls, soos bepaal deur vereniging van betrokke baan en dag, is van toepassing op skuts.
• ‘n Baankomitee van die dag sal aangestel wees. Hul beslissing sal finaal wees.