Letaba tak hou op 12-13 Oktober 2018 hul jaarlikse groepering skietdag

Groter as Groot!

Kom skop, of is dit skiet, stof in die ander se oë....

Verskeie uitstallers sal jou dag verder opkikker.

Bring die hele familie en geniet die dag!

Kontak Philip 083 412 3497 of Liesel 071 871 4710 of Louis 082 300 9957