BJV Letaba Klubhuis (Sien roetekaart in pdf formaat hieronder)
Letaba Tak tel:    071 8714 710
Tak E-pos:    letaba@bosveldjagters.co.za 
Tak faks:   086 5549 798

Vir res van die bestuur besoek die skakel  http://www.bosveldjagters.co.za/index.cfm?Aid=1885887169 of gaan na Takke/Letaba/Letaba tak bestuur


Webwerf administrasie en BJV Winkel: 
Hansie Botha :
hansie@transletaba.co.za
sel  083-2900738 
faks: 0866717826


BANK BESONDERHEDE:
ABSA Tzaneen
Rekeningnommer : 4045733173
Takkode : 334349
Rekeningnaam : BJV Letaba

LW: Betaal asb u ledegelde by die bank in met u lidnommer as verwysing. Faks dit deur na die tak faksnommer of betaal  u ledegelde tydens die vergaderings by die Tesourier, Francois Malan in.

Vir die kontaknommers van ander Letaba tak bestuurslede, sien "Letaba tak Bestuur" onder takke/letaba op hierdie webwerf.